Hier kan jy die gedig lees, 'n klankopname aanlyn maak, luister na klankopnames wat reeds gemaak is en stem vir die opname van jou keuse.
Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
So maak jy 'n opname aanlyn:
Stappe om 'n klankopname te maak:
Klik "Allow" om die opnemer die nodige toestemming te gee om van jou mikrofoon gebruik te maak.
Klik "Close".
Klik "Record" (blou sirkel) en begin praat.
Klik "Stop" wanneer jou voorlesing van die gedig klaar is.
Luister na die opname as jy wil deur op die "Play"-knoppie te klik.
Indien jy tevrede is met jou opname, klik "Stuur opname".
As jy vantevore 'n klankopname gemaak het, kan jy dit hier kies en oplaai:
Moet asseblief nie die blad toemaak voor die opname klaar opgelaai het nie.